Spinnekop

By: kaalvoetinireen

Sep 09 2008

Category: Korea Natuur

5 Comments »

5 Responses to “Spinnekop”

  1. Jinne Kaalvoetjies maar dis ‘n mooi spinnekop, ek het nooit gedink ek sal sê ‘n spinnekop is mooi nie!!! Pragtige foto!

  2. Die gogga is sowaar dierbaar en tog te oulik, seker omdat hy tussen sulke mooi blommetjies kuier.

  3. Gits, jou foto’s is almal stunning! Hierdie een is geen uitsondering.

    Jy mag maar!

  4. Dankie vir al die komplimente en inloer van almal. Ek waardeer dit baie ;-)


Leave a Reply